Rigters 8:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En Giʹdeon het sewentig seuns gehad+ wat uit sy lendene voortgekom het, want hy het baie vrouens gehad. Rigters 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het veertig seuns en dertig kleinseuns gehad wat op sewentig volgroeide esels gery het.+ En hy het Israel agt jaar lank gerig.
30 En Giʹdeon het sewentig seuns gehad+ wat uit sy lendene voortgekom het, want hy het baie vrouens gehad.
14 En hy het veertig seuns en dertig kleinseuns gehad wat op sewentig volgroeide esels gery het.+ En hy het Israel agt jaar lank gerig.