29 En buitendien sal die Voortreflikheid van Israel+ nie ontrou wees nie,+ en Hy sal nie spyt voel nie, want Hy is nie ’n mens, dat Hy sou spyt voel nie.”+
26 wat die woord van sy kneg laat bewaarheid word, en wat die raad van sy boodskappers ten volle uitvoer;+ wat van Jerusalem sê: ‘Dit sal bewoon word’,+ en van die stede van Juda: ‘Hulle sal herbou word,+ en sy verwoeste plekke sal ek oprig’;+
11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan.+ Dit sal nie sonder resultate na my toe terugkeer nie,+ maar dit sal beslis doen wat my behaag+ en sal beslis sukses behaal in alles waarvoor ek dit gestuur het.+