Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Dan sal hulle moet sê: ‘Omdat hulle die verbond van Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het,+ wat hy met hulle gesluit het toe hy hulle uit Egipteland uitgelei het.+

  • Rigters 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Uiteindelik het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam+ en het hy gesê: “Omdat hierdie nasie my verbond oortree het+ wat ek hulle voorvaders beveel het en nie na my stem geluister het nie,+

  • 1 Konings 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daar was niks in die Ark nie behalwe die twee kliptafels+ wat Moses in Horeb daarin gesit het,+ toe Jehovah met die kinders van Israel ’n verbond gesluit het+ by hulle uittog uit Egipteland.+

  • 2 Konings 17:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en hulle het sy voorskrifte en sy verbond+ wat hy met hulle voorvaders gesluit het en sy herinneringe+ waarmee hy hulle gewaarsku het, bly verwerp, en hulle het nietige afgode+ gevolg en self nietig geword,+ ja, in nabootsing van die nasies wat rondom hulle was, van wie Jehovah hulle beveel het om nie soos hulle te doen nie.+

  • Hebreërs 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 nie volgens die verbond+ wat ek met hulle voorvaders gemaak het op die dag toe ek hulle hand gevat het om hulle uit Egipteland uit te lei nie,+ want hulle het nie in my verbond gebly nie,+ sodat ek opgehou het om oor hulle besorg te wees’, sê Jehovah.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel