25 Daarop het Samuel met die volk oor die regmatige deel van die koningskap+ gepraat en dit in ’n boek geskryf en dit voor Jehovah neergesit. Toe het Samuel die hele volk weggestuur, elkeen na sy huis.
3 So het al die ouer manne+ van Israel na die koning in Hebron gekom, en koning Dawid het in Hebron voor Jehovah ’n verbond met hulle gesluit;+ waarna hulle Dawid as koning oor Israel+ gesalf het.+