Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En Saul het ’n altaar+ vir Jehovah gebou. Daarmee het hy ’n begin gemaak met die bou van altare vir Jehovah.+

  • 1 Konings 22:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En hy het in al die weë van sy vader Asa bly wandel. Hy het nie daarvan afgewyk nie, deur te doen wat reg was in die oë van Jehovah.+ Net die hoogtes het nie verdwyn nie. Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.+

  • 2 Konings 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Net die hoogtes het nie verdwyn nie.+ Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel