-
2 Kronieke 25:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 Daarop het Joas, die koning van Israel, na Amaʹsia, die koning van Juda, gestuur en gesê:+ “Die doringrige onkruid wat op die Liʹbanon was, het na die seder wat op die Liʹbanon+ was, gestuur en gesê: ‘Gee tog jou dogter aan my seun as vrou.’+ Maar ’n wilde dier+ van die veld wat op die Liʹbanon was, het verbygegaan en die doringrige onkruid vertrap.
-