1 Konings 4:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En hy het oor die bome gepraat, van die seder wat op die Liʹbanon+ is tot die hisop+ wat teen die muur uitspruit; en hy het oor die diere+ en oor die voëls+ en oor die kruipende diere+ en oor die visse+ gepraat.
33 En hy het oor die bome gepraat, van die seder wat op die Liʹbanon+ is tot die hisop+ wat teen die muur uitspruit; en hy het oor die diere+ en oor die voëls+ en oor die kruipende diere+ en oor die visse+ gepraat.