2 Konings 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Eliʹa het vir Eliʹsa begin sê: “Sit asseblief hier, want Jehovah het my tot by Bet-El gestuur.” Maar Eliʹsa het gesê: “So waar as Jehovah lewe+ en so waar as u siel lewe,+ ek sal u nie verlaat nie.”+ En hulle het na Bet-El afgegaan.+
2 En Eliʹa het vir Eliʹsa begin sê: “Sit asseblief hier, want Jehovah het my tot by Bet-El gestuur.” Maar Eliʹsa het gesê: “So waar as Jehovah lewe+ en so waar as u siel lewe,+ ek sal u nie verlaat nie.”+ En hulle het na Bet-El afgegaan.+