2 Kronieke 26:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Maar Ussiʹa het woedend geword+ terwyl daar in sy hand ’n reukvat+ was om reukwerk te brand, en in sy woede teen die priesters het melaatsheid+ op sy voorkop uitgeslaan+ voor die priesters, in die huis van Jehovah langs die reukaltaar. Job 34:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Daar is Een wat geen partydigheid teenoor vorste betoon het nieEn op die edele nie meer ag gegee het as op die geringe nie,+Want hulle almal is die werk van sy hande.+
19 Maar Ussiʹa het woedend geword+ terwyl daar in sy hand ’n reukvat+ was om reukwerk te brand, en in sy woede teen die priesters het melaatsheid+ op sy voorkop uitgeslaan+ voor die priesters, in die huis van Jehovah langs die reukaltaar.
19 Daar is Een wat geen partydigheid teenoor vorste betoon het nieEn op die edele nie meer ag gegee het as op die geringe nie,+Want hulle almal is die werk van sy hande.+