Spreuke 17:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Laat ’n man eerder ’n beer teëkom wat van haar kleintjies beroof is+ as ’n sot in sy dwaasheid.+ Spreuke 28:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Soos ’n grommende leeu en ’n aanstormende beer is ’n goddelose heerser oor ’n geringe volk.+ Hosea 13:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek sal hulle aanval soos ’n beer wat haar kleintjies verloor het,+ en ek sal die omhulsel van hulle hart oopskeur. En ek sal hulle daar verslind soos ’n leeu;+ ’n wilde dier van die veld sal hulle verskeur.+
8 Ek sal hulle aanval soos ’n beer wat haar kleintjies verloor het,+ en ek sal die omhulsel van hulle hart oopskeur. En ek sal hulle daar verslind soos ’n leeu;+ ’n wilde dier van die veld sal hulle verskeur.+