8 En Husai het verder gesê: “U ken u vader en sy manne goed, dat hulle sterk is,+ en hulle is bitter van siel,+ soos ’n berin wat haar kleintjies in die veld verloor het;+ en u vader is ’n krygsman,+ en hy sal nie by die mense oornag nie.
24 Uiteindelik het hy omgedraai en hulle gesien en in die naam van Jehovah ’n vloek oor hulle uitgespreek.+ Toe het twee berinne+ uit die bos gekom en twee-en-veertig van die kinders verskeur.+
8 Ek sal hulle aanval soos ’n beer wat haar kleintjies verloor het,+ en ek sal die omhulsel van hulle hart oopskeur. En ek sal hulle daar verslind soos ’n leeu;+ ’n wilde dier van die veld sal hulle verskeur.+