2 Konings 14:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Daarna het die hele volk van Juda Asarʹja+ geneem, wat toe sestien jaar oud was,+ en hulle het hom koning gemaak in die plek van sy vader Amaʹsia.+ 2 Konings 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 In die sewe-en-twintigste jaar van Jeroʹbeam, die koning van Israel, het Asarʹja,+ die seun van Amaʹsia,+ die koning van Juda, koning geword. 1 Kronieke 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 sy seun Amaʹsia,+ sy seun Asarʹja,+ sy seun Jotam,+
21 Daarna het die hele volk van Juda Asarʹja+ geneem, wat toe sestien jaar oud was,+ en hulle het hom koning gemaak in die plek van sy vader Amaʹsia.+
15 In die sewe-en-twintigste jaar van Jeroʹbeam, die koning van Israel, het Asarʹja,+ die seun van Amaʹsia,+ die koning van Juda, koning geword.