Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 17:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die groot kruik meel het nie opgeraak nie, en die klein kruik olie het nie leeggeraak nie,+ volgens Jehovah se woord wat hy deur middel van Eliʹa gespreek het.

  • 1 Konings 17:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Uiteindelik het Jehovah na Eliʹa se stem geluister,+ sodat die siel van die kind in hom teruggekeer het en hy lewend geword het.+

  • 1 Konings 18:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En op die tyd+ dat die graanoffer gebring word, het die profeet Eliʹa begin nader kom en gesê: “O Jehovah, die God van Abraham,+ Isak+ en Israel,+ laat dit vandag bekend word dat u God in Israel is+ en dat ek u kneg is en dat ek deur u woord+ al hierdie dinge gedoen het.

  • 1 Konings 18:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 En die hand van Jehovah was op Eliʹa,+ sodat hy sy heupe omgord het+ en die hele pad tot by Jisʹreël voor Agab uit gehardloop het.+

  • 2 Konings 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het Eliʹa sy ampskleed+ geneem en dit opgerol en die waters geslaan, en dit is geleidelik na weerskante verdeel, sodat hulle twee op die droë grond deurgegaan het.+

  • 2 Konings 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En terwyl hulle al pratende verder geloop het, kyk! toe was daar ’n strydwa+ van vuur en perde van vuur, en dié het ’n skeiding tussen hulle twee gemaak; en Eliʹa het in die windstorm na die hemel opgevaar.+

  • 2 Kronieke 21:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Uiteindelik het daar vir hom ’n brief+ van die profeet Eliʹa+ af gekom wat gesê het: “Só het Jehovah, die God van u voorvader Dawid, gesê: ‘Omdat jy nie in die weë van jou vader Joʹsafat+ of in die weë van Asa,+ die koning van Juda, gewandel het nie,

  • Lukas 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ook sal hy voor hom uit gaan met Eliʹa+ se gees en krag, om die harte van vaders tot kinders terug te bring+ en die ongehoorsames tot die praktiese wysheid van regverdiges, om vir Jehovah+ ’n voorbereide volk gereed te maak.”+

  • Johannes 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hulle het hom gevra: “Wat dan? Is jy Eliʹa?”+ En hy het gesê: “Ek is nie.” “Is jy Die Profeet?”+ En hy het geantwoord: “Nee!”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel