Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Jehovah jou God moet jy vrees,+ en hom moet jy dien,+ en by sy naam moet jy sweer.+

  • 1 Samuel 19:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Saul die stem van Joʹnatan gehoorsaam, en Saul het gesweer: “So waar as Jehovah lewe,+ hy sal nie doodgemaak word nie.”

  • 1 Konings 22:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar Migaʹja het gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ wat Jehovah vir my sal sê, dít sal ek sê.”+

  • 2 Konings 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hierop het Eliʹsa gesê: “So waar as Jehovah van die leërs lewe+ voor wie ek staan, as dit nie was dat ek vir die aangesig van Joʹsafat, die koning van Juda, agting het nie,+ sou ek nie na u gekyk of u gesien het nie.+

  • Jeremia 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En as hulle vir seker die weë van my volk leer deur by my naam te sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe!’ soos hulle my volk geleer het om by Baäl te sweer,+ sal hulle ook onder my volk opgebou word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel