Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Die visioen+ van Jesaja,+ die seun van Amos, wat hy gesien het aangaande Juda en Jerusalem in die dae van Ussiʹa,+ Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda:+

  • Jesaja 7:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En in die dae van Agas,+ die seun van Jotam, die seun van Ussiʹa, die koning van Juda, het Resin,+ die koning van Sirië, en Peka,+ die seun van Remaʹlia, die koning van Israel, na Jerusalem opgetrek om daarteen oorlog te voer, en hy kon nie daarteen veg nie.+

  • Hosea 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Die woord van Jehovah+ wat tot Hoseʹa,+ die seun van Beëri, gekom het in die dae+ van Ussiʹa,+ Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda, en in die dae van Jeroʹbeam,+ die seun van Joas,+ die koning van Israel.

  • Miga 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Die woord van Jehovah wat tot Miga+ van Moreʹset gekom het, in die dae van Jotam,+ Agas,+ Hiskiʹa,+ konings van Juda,+ wat hy in ’n visioen oor Samariʹa+ en Jerusalem+ gesien het:

  • Matteus 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Ussiʹa het die vader geword van Jotam;

      Jotam+ het die vader geword van Agas;+

      Agas het die vader geword van Hiskiʹa;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel