7 Eindelik het Asarʹja met sy voorvaders ontslaap,+ en hulle het hom by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe; en sy seun Jotam het in sy plek begin regeer.+
27Jotam+ was vyf-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het sestien jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Jeruʹsa,+ die dogter van Sadok.