2 Konings 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wat Sallum, die seun van Jabes, betref, hy het koning geword in die nege-en-dertigste jaar van Ussiʹa,+ die koning van Juda, en hy het ’n volle maanmaand lank in Samariʹa regeer.+ 2 Kronieke 26:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daarna het die hele volk+ van Juda Ussiʹa+ geneem, wat sestien jaar oud was, en hulle het hom koning gemaak+ in die plek van sy vader Amaʹsia.+
13 Wat Sallum, die seun van Jabes, betref, hy het koning geword in die nege-en-dertigste jaar van Ussiʹa,+ die koning van Juda, en hy het ’n volle maanmaand lank in Samariʹa regeer.+
26 Daarna het die hele volk+ van Juda Ussiʹa+ geneem, wat sestien jaar oud was, en hulle het hom koning gemaak+ in die plek van sy vader Amaʹsia.+