28 Gevolglik het die koning beraadslaag+ en twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is jou God,+ o Israel, wat julle uit Egipteland laat optrek het.”+
33 Agab het ook die heilige paal gemaak;+ en Agab het meer gedoen om Jehovah, die God van Israel, aanstoot te gee+ as al die konings van Israel wat voor hom was.
26 En hy het baie verfoeilik gehandel deur agter die drekgode+ aan te loop, net soos al die Amoriete gedoen het, wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.’”+
18 En hy het in die weg van die konings van Israel gewandel,+ net soos die huis van Agab gedoen het;+ want Agab se dogter het sy vrou geword,+ en hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë.