Levitikus 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “‘En as ’n siel ’n graanoffer+ as offer vir Jehovah aanbied, moet sy offer fynmeel wees;+ en hy moet olie daaroor gooi en wierook daarop sit. 1 Kronieke 23:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 ja, vir die stapelbrood+ en vir die fynmeel+ vir die graanoffer en vir die ongesuurde+ platkoeke+ en vir die bakplaatkoeke+ en vir die gemengde+ deeg en vir al die inhoudsmate en lengtemate;+
2 “‘En as ’n siel ’n graanoffer+ as offer vir Jehovah aanbied, moet sy offer fynmeel wees;+ en hy moet olie daaroor gooi en wierook daarop sit.
29 ja, vir die stapelbrood+ en vir die fynmeel+ vir die graanoffer en vir die ongesuurde+ platkoeke+ en vir die bakplaatkoeke+ en vir die gemengde+ deeg en vir al die inhoudsmate en lengtemate;+