Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Maar jy moet uit die hele volk bekwame manne+ kies, wat God vrees,+ betroubare manne,+ wat onregverdige wins haat;+ en jy moet dié oor hulle aanstel as hoofde oor duisend,+ hoofde oor honderd, hoofde oor vyftig en hoofde oor tien.+

  • Numeri 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hulle het voor Moses opgestaan, hulle en tweehonderd-en-vyftig man van die kinders van Israel, owerstes van die vergadering, manne wat uit die samekoms opgeroep was, manne van naam.

  • Numeri 34:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En julle moet uit elke stam een owerste neem om die land as ’n besitting te verdeel.+

  • Josua 22:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en tien owerstes saam met hom, een owerste van elke vaderhuis van al die stamme van Israel, en hulle was elkeen ’n hoof van die huis van hulle vaders van die duisende van Israel.+

  • 2 Samuel 24:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Dawid se hart het hom begin veroordeel+ nadat hy die volk so getel het. Gevolglik het Dawid vir Jehovah gesê: “Ek het grootliks gesondig+ deur wat ek gedoen het. En Jehovah, sien dan nou asseblief u kneg se oortreding oor;+ want ek het baie dwaas opgetree.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel