Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘As die priester, die gesalfde,+ sondig+ en so skuld op die volk bring, dan moet hy vir sy sonde+ wat hy gepleeg het, ’n jong bul sonder gebrek vir Jehovah as ’n sondoffer aanbied.

  • Levitikus 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en die sonde wat hulle daarteen gepleeg het, bekend geword het,+ dan moet die gemeente ’n jong bul as ’n sondoffer aanbied en dit voor die tent van samekoms bring.

  • Numeri 15:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “‘En as julle ’n fout begaan en nie al hierdie gebooie uitvoer+ wat Jehovah tot Moses gespreek het nie,

  • Numeri 15:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 dan moet die hele vergadering, as dit ver van die oë van die vergadering onopsetlik gedoen is, een jong bul bring as ’n brandoffer vir ’n rustige geur aan Jehovah, en die graanoffer en die drankoffer wat daarby behoort volgens die gebruiklike prosedure,+ en een boklam as ’n sondoffer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel