Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 55:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+

  • Jeremia 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “En sê nou asseblief vir die manne van Juda en vir die inwoners van Jerusalem: ‘Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek berei rampspoed voor teen julle en dink ’n gedagte teen julle.+ Keer asseblief terug, elkeen van sy slegte weg, en maak julle weë en julle handelinge goed.”’”+

  • Jeremia 25:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jehovah het al sy knegte, die profete, na julle toe gestuur, ja, vroeg opgestaan en hulle gestuur, maar julle het nie geluister nie,+ en ook het julle nie julle oor geneig om te luister nie,+

  • Esegiël 18:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Werp al julle oortredings waarin julle oortree het, van julle af+ en maak vir julle ’n nuwe hart+ en ’n nuwe gees,+ want waarom moet julle sterf,+ o huis van Israel?’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel