13 En nou, omdat julle al hierdie werke bly doen het’, is die woord van Jehovah, ‘en ek met julle bly praat het, ja, vroeg opgestaan en gepraat het,+ maar julle nie geluister het nie,+ en ek julle bly roep het, maar julle nie geantwoord het nie,+
19 omdat hulle nie na my woorde geluister het nie’, is die woord van Jehovah, ‘waarmee ek my knegte, die profete, na hulle toe gestuur het, ja, vroeg opgestaan en hulle gestuur het.’+
“‘Maar julle het nie geluister nie’,+ is die woord van Jehovah.
4 En ek het al my knegte, die profete, na julle toe bly stuur, ja, vroeg opgestaan en gestuur,+ om te sê: “Moet asseblief nie hierdie verfoeilike ding doen wat ek gehaat het nie.”+