Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 en Jehovah het Israel+ en Juda+ deur middel van al sy profete+ en elke siener+ bly waarsku+ en gesê: “Keer julle van julle slegte weë af+ en onderhou my gebooie,+ my insettinge,+ volgens die hele wet+ wat ek julle voorvaders beveel het+ en wat ek deur middel van my knegte, die profete, aan julle gestuur het”;+

  • Jesaja 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Was julle;+ reinig julle;+ neem die slegtheid van julle handelinge voor my oë weg;+ hou op om kwaad te doen.+

  • Jeremia 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Maak julle weë en julle handelinge goed, en ek sal julle in hierdie plek laat woon.+

  • Jeremia 26:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En maak nou julle weë en julle handelinge goed,+ en gehoorsaam die stem van Jehovah julle God, en Jehovah sal spyt voel oor die rampspoed wat hy teen julle gespreek het.+

  • Esegiël 18:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “‘Skep ek enigsins behae in die dood van ’n goddelose’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘en nie daarin dat hy hom afkeer van sy weë en bly lewe nie?’+

  • Handelinge 26:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 maar het ek eers aan dié in Damaskus+ sowel as aan dié in Jerusalem+ en in die hele land van Judeʹa en aan die nasies+ die boodskap gebring dat hulle berou moet hê en hulle tot God moet keer deur werke te doen wat by berou pas.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel