Eksodus 15:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En die profetes Mirjam, Aäron se suster,+ het ’n tamboeryn in haar hand geneem;+ en al die vroue het saam met haar begin uitgaan met tamboeryne en in danse.+ Psalm 30:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 U het my getreur vir my in gedans verander;+U het my saklinne losgemaak, en u hou my met blydskap omgord,+
20 En die profetes Mirjam, Aäron se suster,+ het ’n tamboeryn in haar hand geneem;+ en al die vroue het saam met haar begin uitgaan met tamboeryne en in danse.+
11 U het my getreur vir my in gedans verander;+U het my saklinne losgemaak, en u hou my met blydskap omgord,+