2 Samuel 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En toe die ark van Jehovah in die Stad van Dawid inkom, het Migal,+ Saul se dogter, deur die venster afgekyk en gesien hoe koning Dawid voor Jehovah spring en ronddans; en sy het hom in haar hart+ begin verag.+ Spreuke 11:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wie nie ’n verstandige hart het nie, het sy medemens verag,+ maar die man met groot onderskeidingsvermoë is iemand wat stilbly.+
16 En toe die ark van Jehovah in die Stad van Dawid inkom, het Migal,+ Saul se dogter, deur die venster afgekyk en gesien hoe koning Dawid voor Jehovah spring en ronddans; en sy het hom in haar hart+ begin verag.+
12 Wie nie ’n verstandige hart het nie, het sy medemens verag,+ maar die man met groot onderskeidingsvermoë is iemand wat stilbly.+