Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 En die seuns van Saul was Joʹnatan+ en Jiswi en Malkisua,+ en wat die name van sy twee dogters betref, die naam van die een wat eerste gebore is, was Merab+ en die naam van die jongste Migal.+

  • 1 Samuel 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Migal,+ Saul se dogter, was verlief op Dawid, en hulle het Saul daarvan vertel, en die saak het hom geval.

  • 1 Samuel 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Daarom het Dawid opgestaan, en hy en sy manne het gegaan en onder die Filistyne tweehonderd man doodgemaak,+ en Dawid het hulle voorhuide gebring+ en die volle getal daarvan aan die koning gegee, om ’n huweliksverbintenis met die koning aan te gaan. Daarop het Saul sy dogter Migal aan hom as vrou gegee.+

  • 2 Samuel 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Verder het Dawid boodskappers na Is-Boset,+ Saul se seun, gestuur en gesê: “Gee tog my vrou Migal, aan wie ek my verloof het vir honderd voorhuide+ van die Filistyne.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel