Numeri 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “Praat met Aäron en sy seuns en sê: ‘Só moet julle die kinders van Israel seën+ deur vir hulle te sê: Josua 22:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarop het Josua hulle geseën+ en hulle weggestuur sodat hulle na hulle tente kon gaan. 2 Samuel 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe Dawid klaar die brandoffers en die gemeenskapsoffers gebring het, het hy die volk in die naam van Jehovah+ van die leërs geseën.+ 1 Konings 8:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het die koning sy gesig gedraai en die hele gemeente van Israel begin seën,+ terwyl die hele gemeente van Israel gestaan het.
23 “Praat met Aäron en sy seuns en sê: ‘Só moet julle die kinders van Israel seën+ deur vir hulle te sê:
18 Toe Dawid klaar die brandoffers en die gemeenskapsoffers gebring het, het hy die volk in die naam van Jehovah+ van die leërs geseën.+
14 Toe het die koning sy gesig gedraai en die hele gemeente van Israel begin seën,+ terwyl die hele gemeente van Israel gestaan het.