1 Konings 1:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Daarna het die hele volk agter hom aan opgekom, en die volk het op fluite gespeel+ en hulle met groot vreugde verbly,+ sodat die aarde+ geskeur het van hulle geraas. Spreuke 11:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Weens die goedheid van die regverdiges is ’n stad uitgelate,+ maar wanneer die goddeloses vergaan, is daar vreugdegeroep.+
40 Daarna het die hele volk agter hom aan opgekom, en die volk het op fluite gespeel+ en hulle met groot vreugde verbly,+ sodat die aarde+ geskeur het van hulle geraas.
10 Weens die goedheid van die regverdiges is ’n stad uitgelate,+ maar wanneer die goddeloses vergaan, is daar vreugdegeroep.+