2 Samuel 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 ja, van die dag af dat ek rigters+ oor my volk Israel aangestel het; en ek sal jou rus gee van al jou vyande.+ “‘“En Jehovah het vir jou gesê dat Jehovah vir jou ’n huis+ tot stand sal bring. Psalm 127:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 127 As Jehovah nie die huis bou nie,+Het die bouers tevergeefs hard daaraan gewerk.+As Jehovah nie die stad bewaak nie,+Het die wag tevergeefs wakker gebly.+
11 ja, van die dag af dat ek rigters+ oor my volk Israel aangestel het; en ek sal jou rus gee van al jou vyande.+ “‘“En Jehovah het vir jou gesê dat Jehovah vir jou ’n huis+ tot stand sal bring.
127 As Jehovah nie die huis bou nie,+Het die bouers tevergeefs hard daaraan gewerk.+As Jehovah nie die stad bewaak nie,+Het die wag tevergeefs wakker gebly.+