27 Want u, Jehovah van die leërs, die God van Israel, het aan u kneg se oor geopenbaar en gesê: ‘’n Huis sal ek vir jou bou.’+ Daarom het u kneg moed geskep om hierdie gebed tot u te rig.+
24 En nou, so waar as Jehovah lewe,+ wat my stewig bevestig het+ en my op die troon van my vader Dawid laat sit+ en wat vir my ’n huis gemaak het+ net soos hy gespreek het,+ vandag sal Adoʹnia doodgemaak word.”+
10 ja, sedert die dae dat ek rigters+ oor my volk Israel aangestel het. En ek sal beslis al jou vyande verneder.+ En ek sê vir jou: ‘Ook sal Jehovah ’n huis vir jou bou.’+
10 Hý sal ’n huis vir my naam bou,+ en hy sal vir my ’n seun+ word, en ek vir hom ’n vader.+ En ek sal beslis die troon van sy koningskap+ tot onbepaalde tyd stewig oor Israel vestig.’