1 Samuel 15:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Hierop het Samuel vir hom gesê: “Jehovah het vandag die koninklike heerskappy oor Israel van jou afgeskeur,+ en hy sal dit beslis aan jou medemens gee wat beter is as jy.+ 1 Kronieke 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het Jehovah nie geraadpleeg nie.+ Gevolglik het hy hom doodgemaak en die koningskap op Dawid, die seun van Isai,+ laat oorgaan.
28 Hierop het Samuel vir hom gesê: “Jehovah het vandag die koninklike heerskappy oor Israel van jou afgeskeur,+ en hy sal dit beslis aan jou medemens gee wat beter is as jy.+
14 En hy het Jehovah nie geraadpleeg nie.+ Gevolglik het hy hom doodgemaak en die koningskap op Dawid, die seun van Isai,+ laat oorgaan.