Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Of het God probeer om vir hom ’n nasie onder ’n ander nasie uit te gaan neem met beproewinge,+ met tekens+ en met wonderwerke+ en met oorlog+ en met ’n sterk hand+ en met ’n uitgestrekte arm+ en met groot vreeswekkendheid,+ soos alles wat Jehovah julle God vir julle voor jou oë in Egipte gedoen het?

  • Nehemia 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het u tekens en wonderwerke gedoen teen Farao en al sy knegte en die hele volk van sy land,+ want u het geweet dat hulle vermetel teen hulle gehandel het;+ en u het vir u ’n naam+ gemaak soos dit vandag is.

  • Jesaja 63:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die Een wat Sy pragtige arm+ aan die regterhand van Moses laat gaan het; die Een wat die waters voor hulle uit gekloof het+ om vir hom ’n naam te maak wat tot onbepaalde tyd duur;+

  • Esegiël 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En ek het ter wille van my naam opgetree, sodat dit nie ontheilig sou word voor die oë van die nasies onder wie hulle was nie,+ want ek het my voor hulle oë aan hulle bekend gemaak toe ek hulle uit Egipteland uitgelei het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel