Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want ons het gehoor hoe Jehovah die waters van die Rooi See voor julle laat opdroog het toe julle uit Egipte uitgetrek het,+ en wat julle met die twee konings van die Amoriete gedoen het wat aan die oorkant van die Jordaan was, naamlik Sihon+ en Og,+ wat julle aan vernietiging oorgegee het.+

  • Josua 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hierop het hulle vir hom gesê: “U knegte het uit ’n baie ver land+ gekom weens die naam+ van Jehovah u God, want ons het van sy roem gehoor en van alles wat hy in Egipte gedoen het,+

  • 1 Samuel 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wee ons! Wie sal ons red uit die hand van hierdie majestueuse God? Dit is die God wat Egipte in die wildernis met elke soort slagting getref het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel