Jeremia 31:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “In dié tyd”, is die woord van Jehovah, “sal ek God word vir al die families van Israel; en wat hulle betref, hulle sal my volk word.”+ Hebreërs 11:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar nou streef hulle na ’n beter plek, dit is een wat tot die hemel behoort.+ God skaam hom derhalwe nie vir hulle nie, om as hulle God aangeroep te word nie,+ want hy het ’n stad+ vir hulle gereedgemaak.
31 “In dié tyd”, is die woord van Jehovah, “sal ek God word vir al die families van Israel; en wat hulle betref, hulle sal my volk word.”+
16 Maar nou streef hulle na ’n beter plek, dit is een wat tot die hemel behoort.+ God skaam hom derhalwe nie vir hulle nie, om as hulle God aangeroep te word nie,+ want hy het ’n stad+ vir hulle gereedgemaak.