Deuteronomium 32:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 As ek nie bang was vir die uittarting van die vyand nie,+Dat hulle teenstanders dit sou misverstaan,+Dat hulle sou sê: “Ons hand was sterker,+En dit was nie Jehovah wat dit alles bewerk het nie.”+ 1 Samuel 17:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die Filistyn het verder gesê: “Ek tart+ vandag die gevegslinies van Israel uit. Gee my ’n man, en laat ons teen mekaar veg!”+ 2 Konings 19:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+En teen wie het jy jou stem verhef+En slaan jy jou oë omhoog?+Teen die Heilige van Israel!+
27 As ek nie bang was vir die uittarting van die vyand nie,+Dat hulle teenstanders dit sou misverstaan,+Dat hulle sou sê: “Ons hand was sterker,+En dit was nie Jehovah wat dit alles bewerk het nie.”+
10 En die Filistyn het verder gesê: “Ek tart+ vandag die gevegslinies van Israel uit. Gee my ’n man, en laat ons teen mekaar veg!”+
22 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+En teen wie het jy jou stem verhef+En slaan jy jou oë omhoog?+Teen die Heilige van Israel!+