Psalm 25:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ter wille van u naam, o Jehovah,+Moet u selfs my oortreding vergewe, want dit is groot.+ Psalm 51:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Betoon guns aan my, o God, ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid.+Wis my oortredings uit ooreenkomstig die oorvloed van u barmhartighede.+
51 Betoon guns aan my, o God, ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid.+Wis my oortredings uit ooreenkomstig die oorvloed van u barmhartighede.+