Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 en vuur het van Jehovah uitgegaan+ en die brandoffer en die stukke vet op die altaar begin verteer. Toe die hele volk dit sien, het hulle begin juig+ en op hulle gesig geval.

  • 1 Konings 18:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Daarop het die vuur+ van Jehovah neergeval en die brandoffer+ en die stukke hout en die klippe en die stof verteer, en dit het die water opgelek wat in die sloot was.+

  • 2 Kronieke 7:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En net toe Salomo klaar gebid het,+ het die vuur uit die hemel neergedaal+ en die brandoffer+ en die offerandes verteer, en Jehovah se heerlikheid+ het die huis gevul.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel