-
Psalm 92:1Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
92 Dit is goed om Jehovah te dank+
En om u naam met melodieë te besing, o Allerhoogste;+
-
Jeremia 33:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 die geluid van verheuging en die geluid van blydskap,+ die stem van die bruidegom en die stem van die bruid, die stem van dié wat sê: “PRYS Jehovah van die leërs, want Jehovah is goed;+ want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd!”’+
“‘Hulle sal ’n dankoffer na die huis van Jehovah bring,+ want ek sal die gevangenes van die land terugbring net soos in die begin’,+ het Jehovah gesê.”
-
-
-