Josua 13:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 en Jaser+ het hulle gebied geword en al die stede van Giʹlead+ en die helfte van die land van die kinders van Ammon+ tot by Aʹroër,+ wat teenoor Rabba+ lê; Josua 21:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Hesbon+ en sy weiveld, Jaser+ en sy weiveld; altesaam vier stede.
25 en Jaser+ het hulle gebied geword en al die stede van Giʹlead+ en die helfte van die land van die kinders van Ammon+ tot by Aʹroër,+ wat teenoor Rabba+ lê;