1 Kronieke 21:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Maar koning Dawid het vir Ornan gesê: “Nee, maar ek sal dit vir seker vir die volle bedrag geld koop,+ want ek sal nie wat joune is, vir Jehovah neem om kosteloos brandoffers te bring nie.” Spreuke 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Eer Jehovah met jou waardevolle dinge+ en met die eerstelinge van jou hele opbrengs.+
24 Maar koning Dawid het vir Ornan gesê: “Nee, maar ek sal dit vir seker vir die volle bedrag geld koop,+ want ek sal nie wat joune is, vir Jehovah neem om kosteloos brandoffers te bring nie.”