1 Konings 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 En koning Dawid was oud,+ gevorderd in dae; en hulle het hom met klere bedek, maar hy het nie warm geword nie. Spreuke 16:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Grysheid is ’n pragtige kroon+ wanneer dit op die weg van regverdigheid gevind word.+
1 En koning Dawid was oud,+ gevorderd in dae; en hulle het hom met klere bedek, maar hy het nie warm geword nie.