Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 38:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En net toe hy sy hand terugtrek, kyk, toe kom sy broer uit, sodat sy uitgeroep het: “Wat bedoel jy hiermee, dat jy vir jou ’n perineale skeur veroorsaak het?” Hy is derhalwe Peres+ genoem.

  • Numeri 26:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die seuns van Juda was, volgens hulle families: Van Sela+ die familie van die Selaniete; van Peres+ die familie van die Peresiete; van Serag+ die familie van die Seragiete.

  • Rut 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En dít is die geslagte van Peres:+ Peres het die vader geword van Hesron;+

  • Matteus 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Juda het die vader geword van Peres+ en van Serag by Tamar;

      Peres het die vader geword van Hesron;+

      Hesron het die vader geword van Ram;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel