Numeri 32:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 en Nebo+ en Baäl-Meon+—hulle name is verander—en Sibma; en hulle het die name van die stede wat hulle gebou het, na hulle eie name genoem. Jesaja 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hy het opgegaan na Die Huis en na Dibon,+ na die hoogtes, om te huil. Oor Nebo+ en oor Medeʹba+ weeklaag Moab. Op al die koppe daarin is kaalheid;+ elke baard is afgeknip.
38 en Nebo+ en Baäl-Meon+—hulle name is verander—en Sibma; en hulle het die name van die stede wat hulle gebou het, na hulle eie name genoem.
2 Hy het opgegaan na Die Huis en na Dibon,+ na die hoogtes, om te huil. Oor Nebo+ en oor Medeʹba+ weeklaag Moab. Op al die koppe daarin is kaalheid;+ elke baard is afgeknip.