Deuteronomium 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Julle is kinders van Jehovah julle God.+ Julle mag julle nie stukkend sny+ of julle voorkop kaal skeer+ vir ’n dooie nie. Jesaja 3:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “En in plaas van balsemolie+ sal daar net ’n mufreuk wees; en in plaas van ’n gordel ’n tou; en in plaas van ’n kunstige haarkapsel kaalhoofdigheid;+ en in plaas van ’n ryk kleed ’n omgording met saklinne;+ ’n brandmerk+ in plaas van skoonheid. Jeremia 48:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Want op elke kop is daar kaalheid,+ en elke baard is afgeknip.+ Op al die hande is daar snye,+ en om die heupe is daar saklinne!’”+
14 “Julle is kinders van Jehovah julle God.+ Julle mag julle nie stukkend sny+ of julle voorkop kaal skeer+ vir ’n dooie nie.
24 “En in plaas van balsemolie+ sal daar net ’n mufreuk wees; en in plaas van ’n gordel ’n tou; en in plaas van ’n kunstige haarkapsel kaalhoofdigheid;+ en in plaas van ’n ryk kleed ’n omgording met saklinne;+ ’n brandmerk+ in plaas van skoonheid.
37 Want op elke kop is daar kaalheid,+ en elke baard is afgeknip.+ Op al die hande is daar snye,+ en om die heupe is daar saklinne!’”+