10 En Aäron moet een keer per jaar op die horings daarvan versoening doen.+ Met van die bloed van die sondoffer+ van die versoening moet hy een keer per jaar daarvoor versoening doen in julle geslagte. Dit is hoogheilig vir Jehovah.”
24 Die priesters het dit toe geslag en met die bloed daarvan ’n sondoffer op die altaar gebring, om vir die hele Israel versoening te doen;+ want die koning het gesê dat die brandoffer en die sondoffer vir die hele Israel+ moet+ wees.