Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Toe het die owerstes vir hulle gesê: “Laat hulle lewe en laat hulle houtkappers en waterdraers vir die hele vergadering word,+ net soos die owerstes hulle beloof het.”+

  • Josua 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe het Josua hulle op dié dag houtkappers en waterdraers gemaak+ vir die vergadering+ en vir Jehovah se altaar, tot vandag toe, op die plek wat hy sou uitkies.+

  • 1 Kronieke 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En die eerste inwoners wat in hulle besitting in hulle stede was, was die Israeliete,+ die priesters,+ die Leviete+ en die Neʹtinim.+

  • Esra 2:58
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 58 Al die Neʹtinim+ en die kinders van die knegte van Salomo was driehonderd-twee-en-negentig.+

  • Nehemia 3:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En die Neʹtinim+ het in Ofel+ gewoon; hulle het herstelwerk gedoen tot regoor die Waterpoort+ aan die oostekant en die toring wat uitsteek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel