Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 14:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Maar die manskappe het vir Saul gesê: “Moet Joʹnatan sterf, wat hierdie groot redding+ in Israel bewerk het? Dit is ondenkbaar!+ So waar as Jehovah lewe,+ nie eens ’n enkele haar+ van sy kop sal op die aarde val nie; want hy het vandag saam met God gewerk.”+ Daarop het die manskappe Joʹnatan losgekoop,+ en hy het nie gesterf nie.

  • 1 Samuel 18:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En net toe hy klaar met Saul gepraat het, het die siel van Joʹnatan+ aan die siel van Dawid verkleef geraak,+ en Joʹnatan het hom liefgekry soos sy eie siel.+

  • 2 Samuel 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Saul en Joʹnatan,+ die beminlikes en die lieflikes gedurende hulle lewe,

      En in hulle dood is hulle nie geskei nie.+

      Vinniger as die arende was hulle,+

      Sterker as die leeus was hulle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel