-
1 Samuel 14:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 En die eerste slagting wat Joʹnatan en sy wapendraer onder hulle aangerig het, was ongeveer twintig man binne ongeveer die helfte van die ploegvoor in ’n akker land.
-
-
Nehemia 9:27Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
27 Hiervoor het u hulle in die hand van hulle teenstanders gegee,+ wat hulle in benoudheid bly bring het;+ maar in die tyd van hulle benoudheid het hulle tot u geroep,+ en u het vanuit die hemel gehoor;+ en ooreenkomstig u oorvloedige barmhartigheid+ het u aan hulle redders gegee+ wat hulle uit die hand van hulle teenstanders gered het.+
-