1 Kronieke 6:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 En Aäron+ en sy seuns het offerrook+ laat opgaan op die brandofferaltaar+ en op die reukaltaar+ vir al die werk van die hoogheilige dinge en om vir Israel+ versoening te doen,+ volgens alles wat Moses, die kneg van die ware God, beveel het. 1 Kronieke 27:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 van Levi: Hasabʹja, die seun van Keʹmuel; van Aäron: Sadok;+
49 En Aäron+ en sy seuns het offerrook+ laat opgaan op die brandofferaltaar+ en op die reukaltaar+ vir al die werk van die hoogheilige dinge en om vir Israel+ versoening te doen,+ volgens alles wat Moses, die kneg van die ware God, beveel het.